19 En die res van die aangeleenthede van Jeroʹbeam, hoe hy oorlog gevoer het+ en hoe hy regeer het, kyk, dit is opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel.
5 Wat die res van die aangeleenthede van Baäsa betref en wat hy gedoen het en sy magtige dade, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel nie?
27 Wat die res van die aangeleenthede van Omri betref, wat hy gedoen het en sy magtige dade wat hy verrig het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel nie?