-
2 Kronieke 14:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van Jehovah sy God.
-
-
2 Kronieke 14:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 En Asa het Jehovah sy God begin aanroep+ en gesê: “O Jehovah, wanneer dit by hulp kom, maak dit nie vir u saak of daar baie is of dié wat geen krag het nie.+ Help ons, o Jehovah ons God, want op u steun ons,+ en in u naam+ het ons teen hierdie menigte gekom. O Jehovah, u is ons God.+ Moenie die sterflike mens krag teen u laat behou nie.”+
-
-
2 Kronieke 15:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 En net toe Asa hierdie woorde en die profesie van die profeet Oded+ hoor, het hy moed geskep en die walglike dinge+ laat verdwyn uit die hele land van Juda en Benjamin en uit die stede wat hy in die bergstreek van Eʹfraim+ ingeneem het, en hy het Jehovah se altaar herstel wat voor die portaal van Jehovah was.+
-