1 Konings 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 maar jy erger begin handel het as almal wat voor jou was en jy vir jou ’n ander god+ en gegote beelde+ gaan maak het om my aanstoot te gee+ en jy my agter jou rug gewerp het;+ 2 Konings 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het egter die sondes aangekleef van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het.+ Hy het nie daarvan afgewyk nie.
9 maar jy erger begin handel het as almal wat voor jou was en jy vir jou ’n ander god+ en gegote beelde+ gaan maak het om my aanstoot te gee+ en jy my agter jou rug gewerp het;+
3 Hy het egter die sondes aangekleef van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het.+ Hy het nie daarvan afgewyk nie.