Psalm 84:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+ Matteus 6:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 “Hou dan aan om eers die koninkryk en sy regverdigheid+ te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+ Efesiërs 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En aan hom wat, ooreenkomstig sy krag wat in ons aan die werk is,+ oneindig meer kan doen as alles wat ons vra of wat ons ons voorstel,+
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+
33 “Hou dan aan om eers die koninkryk en sy regverdigheid+ te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+
20 En aan hom wat, ooreenkomstig sy krag wat in ons aan die werk is,+ oneindig meer kan doen as alles wat ons vra of wat ons ons voorstel,+