1 Samuel 1:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hierop het haar man+ Elʹkana vir haar gesê: “Doen wat goed is in jou oë.+ Bly by die huis totdat jy hom speen. Mag Jehovah net sy woord uitvoer.”+ Toe het die vrou by die huis gebly en haar seun gesoog totdat sy hom gespeen het.+ 1 Tessalonisense 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Inteendeel, ons het teergevoelig geword in julle midde, soos wanneer ’n sogende moeder haar eie kinders koester.+
23 Hierop het haar man+ Elʹkana vir haar gesê: “Doen wat goed is in jou oë.+ Bly by die huis totdat jy hom speen. Mag Jehovah net sy woord uitvoer.”+ Toe het die vrou by die huis gebly en haar seun gesoog totdat sy hom gespeen het.+
7 Inteendeel, ons het teergevoelig geword in julle midde, soos wanneer ’n sogende moeder haar eie kinders koester.+