Josua 17:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 maar die bergstreek sal joune word.+ Omdat dit ’n woud is, moet jy dit uitkap, en dit sal vir jou die eindpunt word. Want jy moet die Kanaäniete verdryf, al het hulle strydwaens met ystersense en al is hulle sterk.”+
18 maar die bergstreek sal joune word.+ Omdat dit ’n woud is, moet jy dit uitkap, en dit sal vir jou die eindpunt word. Want jy moet die Kanaäniete verdryf, al het hulle strydwaens met ystersense en al is hulle sterk.”+