Spreuke 20:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Deur raad word planne stewig bevestig,+ en met bekwame leiding moet jy jou oorlog voer.+ Spreuke 27:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Olie en reukwerk+ maak die hart bly, ook die soetheid van ’n mens se metgesel weens die raad van die siel.+ Hebreërs 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 God, wat lank gelede by baie geleenthede+ en op baie maniere met ons voorvaders gepraat het deur middel van die profete,+
9 Olie en reukwerk+ maak die hart bly, ook die soetheid van ’n mens se metgesel weens die raad van die siel.+
1 God, wat lank gelede by baie geleenthede+ en op baie maniere met ons voorvaders gepraat het deur middel van die profete,+