Numeri 32:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En Jaïr, die seun van Manasʹse, het opgetrek en hulle tentdorpe ingeneem, en hy het hulle Hawwot-Jaïr genoem.+ Deuteronomium 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Jaïr,+ die seun van Manasʹse, het die hele Argobstreek+ tot by die grens van die Gesuriete+ en die Maägatiete+ geneem, en hy het daardie dorpies van Basan na sy eie naam genoem, Hawwot-Jaïr,+ tot vandag toe.
41 En Jaïr, die seun van Manasʹse, het opgetrek en hulle tentdorpe ingeneem, en hy het hulle Hawwot-Jaïr genoem.+
14 “Jaïr,+ die seun van Manasʹse, het die hele Argobstreek+ tot by die grens van die Gesuriete+ en die Maägatiete+ geneem, en hy het daardie dorpies van Basan na sy eie naam genoem, Hawwot-Jaïr,+ tot vandag toe.