Miga 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hulle sal elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom sit,+ en daar sal niemand wees wat hulle laat bewe nie;+ want die mond van Jehovah van die leërs het dit gespreek.+ Sagaria 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘In dié dag’, is die woord van Jehovah van die leërs, ‘sal julle mekaar toeroep, terwyl julle onder die wingerdstok en onder die vyeboom is.’”+
4 En hulle sal elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom sit,+ en daar sal niemand wees wat hulle laat bewe nie;+ want die mond van Jehovah van die leërs het dit gespreek.+
10 “‘In dié dag’, is die woord van Jehovah van die leërs, ‘sal julle mekaar toeroep, terwyl julle onder die wingerdstok en onder die vyeboom is.’”+