10En die koningin van Skeba+ het die berig oor Salomo in verband met die naam van Jehovah gehoor.+ Toe het sy gekom om hom met ingewikkelde vrae op die proef te stel.+
7 En ek het geen geloof gestel in die woorde nie totdat ek gekom het sodat my eie oë kon sien; en kyk! ek is die helfte nie vertel nie.+ U het in wysheid en voorspoed die dinge oortref wat gehoor is, waarna ek geluister het.+