-
2 Konings 19:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 Deur middel van jou boodskappers+ het jy Jehovah uitgetart, en jy sê:+
‘Met die menigte van my strydwaens sal ek+—
Sal ek beslis die hoogte van bergstreke bestyg,+
Die mees afgeleë dele van die Liʹbanon;+
En ek sal sy hoë seders+ afkap, sy beste jenewerbome.+
En ek sal sy laaste verblyfplek binnedring, die woud van sy boord.+
-