Numeri 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En Jehovah het met Moses gepraat in die wildernis Siʹnai,+ in die tent van samekoms,+ op die eerste dag van die tweede maand, in die tweede jaar ná hulle uittog uit Egipteland,+ en hy het gesê:
1 En Jehovah het met Moses gepraat in die wildernis Siʹnai,+ in die tent van samekoms,+ op die eerste dag van die tweede maand, in die tweede jaar ná hulle uittog uit Egipteland,+ en hy het gesê: