6 En gee dan nou bevel dat hulle vir my seders uit die Liʹbanon+ kap; en my knegte sal saam met u knegte wees, en die lone van u knegte sal ek aan u gee volgens alles wat u sê, want u weet goed dat daar onder ons niemand is wat weet hoe om bome te kap soos die Sidoniërs+ nie.”
20 En die binneste vertrek was twintig el lank en twintig el breed+ en twintig el hoog; en hy het dit met suiwer goud oorgetrek+ en die altaar+ met sederhout bedek.
8 En stuur aan my seder-,+ jenewer-+ en algummimstompe+ uit die Liʹbanon,+ want ek weet goed dat u knegte ervare daarin is om die bome van die Liʹbanon af te kap+ (en kyk, my knegte is saam met u knegte),