2 Samuel 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+ 1 Kronieke 22:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Kyk! ’n Seun+ word vir jou gebore. Hy sal ’n man van rus wees, en ek sal hom beslis rus gee van al sy vyande rondom;+ want Salomo+ sal sy naam wees, en in sy dae sal ek vrede+ en stilte aan Israel verskaf.
13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+
9 Kyk! ’n Seun+ word vir jou gebore. Hy sal ’n man van rus wees, en ek sal hom beslis rus gee van al sy vyande rondom;+ want Salomo+ sal sy naam wees, en in sy dae sal ek vrede+ en stilte aan Israel verskaf.