7 Uiteindelik het hy die boek van die verbond+ geneem en dit voor die ore van die volk gelees.+ Toe het hulle gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen, en ons sal gehoorsaam wees.”+
9 Toe ek teen die berg opgeklim het om die kliptafels te ontvang,+ die tafels van die verbond wat Jehovah met julle gesluit het,+ en ek veertig dae en veertig nagte op die berg gebly het+ (ek het nie brood geëet of water gedrink nie),
9 Daar was niks in die Ark nie behalwe die twee kliptafels+ wat Moses in Horeb daarin gesit het,+ toe Jehovah met die kinders van Israel ’n verbond gesluit het+ by hulle uittog uit Egipteland.+