Eksodus 26:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “En jy moet die paneelrame met goud oortrek,+ en hulle ringe moet jy van goud maak as houers vir die stawe; en jy moet die stawe met goud oortrek.
29 “En jy moet die paneelrame met goud oortrek,+ en hulle ringe moet jy van goud maak as houers vir die stawe; en jy moet die stawe met goud oortrek.