13 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat in die huis van Jehovah was, en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en die koper daarvan na Babilon weggevoer.+
12 Die twee pilare+ en die ronde kapitele+ op die top van die twee pilare en die twee stukke netwerk+ om die twee ronde kapitele te bedek wat op die top van die pilare was