2 Kronieke 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Verder het hy tien komme gemaak en vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant gesit,+ om daarin te was.+ Dinge wat met die brandoffer te doen gehad het,+ het hulle daarin afgespoel. Maar die see was vir die priesters om daarin te was.+
6 Verder het hy tien komme gemaak en vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant gesit,+ om daarin te was.+ Dinge wat met die brandoffer te doen gehad het,+ het hulle daarin afgespoel. Maar die see was vir die priesters om daarin te was.+