2 “Praat met Aäron, en jy moet vir hom sê: ‘Wanneer jy die lampe opsteek, moet die sewe lampe op die ruimte aan die voorkant van die lampstaander skyn.’”+
7 Ook het hulle die deure+ van die portaal toegemaak en die lampe uitgedoof gelaat+ en geen reukwerk gebrand+ en geen brandoffer in die heiligdom aan die God van Israel gebring nie.+