5 Toe het ek omgedraai en teen die berg afgeklim+ en die tafels in die ark gesit wat ek gemaak het, sodat dit daar sou bly, net soos Jehovah my beveel het.+
4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;