Eksodus 40:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En Moses kon nie in die tent van samekoms ingaan nie, want die wolk+ het daaroor vertoef en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+ 2 Kronieke 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en die priesters kon weens die wolk nie staan om diens te doen nie;+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van die ware God gevul. Esegiël 44:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het my toe deur die noordpoort tot voor die Huis gebring, sodat ek kon sien, en kyk! die heerlikheid van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+ En ek het op my gesig geval.+
35 En Moses kon nie in die tent van samekoms ingaan nie, want die wolk+ het daaroor vertoef en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+
14 en die priesters kon weens die wolk nie staan om diens te doen nie;+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van die ware God gevul.
4 En hy het my toe deur die noordpoort tot voor die Huis gebring, sodat ek kon sien, en kyk! die heerlikheid van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+ En ek het op my gesig geval.+