Eksodus 20:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die volk het op ’n afstand bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolkmassa waar die ware God was.+ Deuteronomium 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Hierdie Woorde het Jehovah tot julle hele gemeente gespreek op die berg, uit die vuur,+ die wolk en die dik donkerheid, met ’n harde stem, en hy het niks bygevoeg nie; waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het en dit aan my gegee het.+ Psalm 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het toe duisternis sy skuilplek gemaak,+Rondom hom as sy hut,Donker waters, dik wolke.+ Psalm 97:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wolke en dik donkerheid is rondom hom;+Regverdigheid en reg is die vaste plek van sy troon.+
21 En die volk het op ’n afstand bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolkmassa waar die ware God was.+
22 “Hierdie Woorde het Jehovah tot julle hele gemeente gespreek op die berg, uit die vuur,+ die wolk en die dik donkerheid, met ’n harde stem, en hy het niks bygevoeg nie; waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het en dit aan my gegee het.+