Numeri 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “Praat met Aäron en sy seuns en sê: ‘Só moet julle die kinders van Israel seën+ deur vir hulle te sê: 1 Kronieke 16:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe Dawid klaar die brandoffer+ en die gemeenskapsoffers+ gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ geseën.+ 2 Kronieke 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het die koning sy gesig gedraai en die hele gemeente van Israel begin seën,+ terwyl die hele gemeente van Israel gestaan het.+
23 “Praat met Aäron en sy seuns en sê: ‘Só moet julle die kinders van Israel seën+ deur vir hulle te sê:
2 Toe Dawid klaar die brandoffer+ en die gemeenskapsoffers+ gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ geseën.+
3 Toe het die koning sy gesig gedraai en die hele gemeente van Israel begin seën,+ terwyl die hele gemeente van Israel gestaan het.+