28 En hy het veertig dae en veertig nagte daar by Jehovah gebly. Hy het geen brood geëet en geen water gedrink nie.+ En hy het die woorde van die verbond, die Tien Woorde, op die tafels geskryf.+
9 Toe ek teen die berg opgeklim het om die kliptafels te ontvang,+ die tafels van die verbond wat Jehovah met julle gesluit het,+ en ek veertig dae en veertig nagte op die berg gebly het+ (ek het nie brood geëet of water gedrink nie),
26 “Julle moet hierdie wetboek+ neem en dit langs die ark+ van die verbond van Jehovah julle God neersit, en dit sal daar as ’n getuie teen julle dien.+