Psalm 113:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is hoog bo al die nasies;+Sy heerlikheid is bo die hemele.+ Psalm 148:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,+Want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+Sy waardigheid is oor aarde en hemel.+ Jeremia 23:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Of kan enige mens in skuilplekke verborge wees sodat ek hom nie sien nie?”+ is die woord van Jehovah. “Vul ek nie die hemel en die aarde nie?”+ is die woord van Jehovah. Handelinge 7:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 ‘Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Watter soort huis sal julle vir my bou? sê Jehovah. Of wat is die plek vir my rus?+
13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,+Want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+Sy waardigheid is oor aarde en hemel.+
24 “Of kan enige mens in skuilplekke verborge wees sodat ek hom nie sien nie?”+ is die woord van Jehovah. “Vul ek nie die hemel en die aarde nie?”+ is die woord van Jehovah.
49 ‘Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Watter soort huis sal julle vir my bou? sê Jehovah. Of wat is die plek vir my rus?+