21 Die priester moet die vrou dan laat sweer met ’n eed van vervloeking,+ en die priester moet vir die vrou sê: “Mag Jehovah jou tot ’n vervloeking en ’n eed stel onder jou volk deurdat Jehovah jou dy+ laat inval en jou buik laat opswel.
20 sal Jehovah hom nie wil vergewe nie,+ maar dan sal Jehovah se toorn+ en sy ywer+ teen dié man rook,+ en die hele vloek wat in hierdie boek geskryf is,+ sal beslis op hom rus, en Jehovah sal sy naam inderdaad onder die hemel uitwis.
24 “Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring rampspoed+ oor hierdie plek en sy inwoners,+ al die vloeke+ wat geskrywe staan in die boek wat hulle aan die koning van Juda voorgelees het,+