Psalm 103:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jehovah het sy troon stewig gevestig in die hemel;+En oor alles het sy koningskap heerskappy gevoer.+ Matteus 23:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 en hy wat by die hemel sweer, sweer by die troon van God+ en by hom wat daarop sit.
19 Jehovah het sy troon stewig gevestig in die hemel;+En oor alles het sy koningskap heerskappy gevoer.+