-
Numeri 9:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 “‘En as ’n inwonende vreemdeling as ’n vreemdeling by julle woon, moet ook hy die pasgaoffer vir Jehovah berei.+ Volgens die insetting van die pasga en volgens die gebruiklike prosedure daarvoor moet hy dit doen.+ Daar moet een insetting vir julle wees, vir die inwonende vreemdeling sowel as vir die boorling van die land.’”+
-