Psalm 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders. Hebreërs 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders.
24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+