1 Konings 14:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En elke keer as die koning na die huis van Jehovah gegaan het, het die hardlopers dit gedra, en hulle het dit na die wagkamer van die hardlopers teruggebring.+ 2 Kronieke 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hulle het hom in die Stad van Dawid by die konings begrawe,+ omdat hy goed gedoen het in Israel+ en teenoor die ware God en Sy huis.
28 En elke keer as die koning na die huis van Jehovah gegaan het, het die hardlopers dit gedra, en hulle het dit na die wagkamer van die hardlopers teruggebring.+
16 En hulle het hom in die Stad van Dawid by die konings begrawe,+ omdat hy goed gedoen het in Israel+ en teenoor die ware God en Sy huis.