-
2 Kronieke 6:38Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
38 en hulle inderdaad met hulle hele hart+ en met hulle hele siel tot u terugkeer in die land waar hulle gevangenes is+ van dié wat hulle gevange weggevoer het, en hulle inderdaad bid in die rigting van hulle land wat u aan hulle voorvaders gegee het en die stad wat u uitgekies het+ en die huis wat ek vir u naam gebou het,+
-
-
Daniël 6:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 Maar net toe Daniël verneem dat die geskrif onderteken is, het hy in sy huis ingegaan, en met die vensters van sy dakvertrek vir hom oop in die rigting van Jerusalem,+ het hy selfs drie keer per dag+ op sy knieë gegaan en gebid+ en lof gebring voor sy God,+ net soos hy voorheen gereeld gedoen het.+
-