Josua 21:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Geen belofte van al die goeie beloftes wat Jehovah aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie; alles is bewaarheid.+ 1 Samuel 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Samuel het grootgeword, en Jehovah was met hom+ en het nie een van al sy woorde op die aarde laat val nie.+ Hebreërs 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 sodat ons wat na die skuilplek gevlug het, deur middel van twee onveranderlike dinge waarin dit onmoontlik is vir God om te lieg,+ kragtige aanmoediging kan hê om die hoop+ vas te gryp wat vir ons in die vooruitsig gestel is.
45 Geen belofte van al die goeie beloftes wat Jehovah aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie; alles is bewaarheid.+
19 En Samuel het grootgeword, en Jehovah was met hom+ en het nie een van al sy woorde op die aarde laat val nie.+
18 sodat ons wat na die skuilplek gevlug het, deur middel van twee onveranderlike dinge waarin dit onmoontlik is vir God om te lieg,+ kragtige aanmoediging kan hê om die hoop+ vas te gryp wat vir ons in die vooruitsig gestel is.