Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Dan sal die land julle nie uitbraak omdat julle dit verontreinig nie, net soos dit beslis die nasies sal uitbraak wat daar voor julle was.+

  • Deuteronomium 4:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 dan neem ek vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle+ dat julle sekerlik gou uit die land sal vergaan waarheen julle deur die Jordaan trek om dit in besit te neem. Julle sal julle dae daarin nie verleng nie, want julle sal sekerlik verdelg word.+

  • 2 Konings 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 totdat Jehovah Israel onder sy oë uit verwyder het,+ net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gespreek het.+ So het Israel uit sy eie land in ballingskap na Assiʹrië gegaan, tot vandag toe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel