1 Konings 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en Ahiʹsar was oor die huishouding, en Adoniʹram,+ die seun van Abda, oor diegene wat tot dwangarbeid opgeroep is.+ 1 Konings 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En koning Salomo het deurentyd diegene wat tot dwangarbeid opgeroep is, uit die hele Israel laat opkom; en diegene wat tot dwangarbeid opgeroep is,+ was dertigduisend man.
6 en Ahiʹsar was oor die huishouding, en Adoniʹram,+ die seun van Abda, oor diegene wat tot dwangarbeid opgeroep is.+
13 En koning Salomo het deurentyd diegene wat tot dwangarbeid opgeroep is, uit die hele Israel laat opkom; en diegene wat tot dwangarbeid opgeroep is,+ was dertigduisend man.