14 En hy het garnisoene in Edom geplaas.+ In die hele Edom het hy garnisoene geplaas, en al die Edomiete het knegte van Dawid geword;+ en Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+
Vir die musiekleier, op “Die lelie van herinnering”. Miktam. Van Dawid. Ter onderrigting.+ Toe hy teen Aʹram-Naharaʹim en Aram-Soba oorlog gevoer het en Joab teruggekeer en Edom in die Soutvallei verslaan het, ja, twaalfduisend man.+