Josua 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+
18 Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+