28 Hulle almal is die twaalf stamme van Israel, en dit is wat hulle vader vir hulle gesê het toe hy hulle geseën het. Hy het hulle elkeen geseën volgens sy eie seën.+
4 En Moses het al die woorde van Jehovah opgeskryf.+ Toe het hy die oggend vroeg opgestaan en aan die voet van die berg ’n altaar en twaalf pilare gebou ooreenkomstig die twaalf stamme van Israel.+