Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 So het hulle Jehovah versaak en Baäl en die Astoʹret-beelde+ begin dien.

  • Rigters 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die kinders van Israel het weer gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah,+ en hulle het die Baäls+ en die Astoʹret-beelde+ en die gode van Sirië+ en die gode van Sidon+ en die gode van Moab+ en die gode van die kinders van Ammon+ en die gode van die Filistyne+ begin dien. So het hulle Jehovah verlaat en hom nie gedien nie.+

  • 1 Samuel 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Samuel het vir die hele huis van Israel gesê: “As julle met julle hele hart tot Jehovah terugkeer,+ moet julle die vreemde gode uit julle midde verwyder+ en ook die Astoʹret-beelde,+ en julle moet julle hart onwrikbaar op Jehovah rig en hom alleen dien,+ en hy sal julle uit die hand van die Filistyne verlos.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel