9 Die vormers van die gesnede beeld is almal ’n onwerklikheid,+ en hulle lieflinge sal geen voordeel bring nie;+ en as hulle getuies sien hulle niks en weet hulle niks,+ sodat hulle beskaamd staan.+
5 Só het Jehovah gesê: “Watter onreg het julle vaders in my gevind,+ sodat hulle ver van my verwyderd geraak het+ en voortdurend agter die nietige afgod+ aan geloop en self nietig geword het?+
21 want hoewel hulle God geken het, het hulle hom nie as God verheerlik nie en hom ook nie gedank nie,+ maar hulle het leeghoofdig+ in hulle redenasies geword en hulle onintelligente harte het verduisterd geword.+