23 Maar Jehovah het aan hulle guns betoon+ en was hulle barmhartig+ en het hom tot hulle gewend ter wille van sy verbond+ met Abraham,+ Isak+ en Jakob;+ en hy wou hulle nie verdelg nie,+ en hy het hulle tot nou toe nie voor sy aangesig weggewerp nie.
27 Maar Jehovah het gesê: “Ook Juda+ sal ek onder my oë uit verwyder,+ net soos ek Israel+ verwyder het; en ek sal beslis hierdie stad verwerp wat ek uitgekies het, ja, Jerusalem, en die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+