16 En Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ moet jy as koning oor Israel salf; en Eliʹsa,+ die seun van Safat, uit Aʹbel-Mehoʹla,+ moet jy as profeet in jou plek salf.+
15 Toe die profeteseuns wat in Jeʹrigo was, hom van ver af sien, het hulle begin sê: “Die gees+ van Eliʹa rus op Eliʹsa.” Daarop het hulle hom tegemoetgekom en hulle voor hom na die aarde neergebuig.+