7 En in die dae van Artasasʹta het Bislam, Mitʹredat, Taʹbeël en die res van sy ampsgenote aan Artasasʹta, die koning van Persië, geskryf, en die skrif van die brief is in Aramese letters geskryf en in die Aramese+ taal vertaal.
4 Daarop het die Galdeërs in die Aramese taal met die koning gepraat:+ “O koning, bly lewe, ja, vir onbepaalde tye.+ Sê vir u knegte wat die droom is, en ons sal die uitlegging openbaar.”+