Josua 10:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het Josua en die hele Israel saam met hom van Makkeʹda af verder getrek na Libna en teen Libna oorlog gevoer.+ 2 Konings 8:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar tot vandag toe het Edom volgehou met sy opstand, onder die hand van Juda uit. Toe het Libna+ in daardie tyd in opstand begin kom. Jesaja 37:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg, want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.
29 Toe het Josua en die hele Israel saam met hom van Makkeʹda af verder getrek na Libna en teen Libna oorlog gevoer.+
22 Maar tot vandag toe het Edom volgehou met sy opstand, onder die hand van Juda uit. Toe het Libna+ in daardie tyd in opstand begin kom.
8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg, want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.