2 Kronieke 32:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar koning Hiskiʹa+ en die profeet+ Jesaja,+ die seun van Amos,+ het hieroor bly bid+ en tot die hemel om hulp geroep.+ Daniël 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+ Filippense 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+
20 Maar koning Hiskiʹa+ en die profeet+ Jesaja,+ die seun van Amos,+ het hieroor bly bid+ en tot die hemel om hulp geroep.+
3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+
6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+