Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En moenie dat Hiskiʹa julle op Jehovah laat vertrou nie+ deur te sê: “Jehovah sal ons vir seker verlos,+ en hierdie stad sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+

  • Jesaja 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want hy het gesê: ‘Met die krag van my hand sal ek gewis optree,+ en met my wysheid, want ek het verstand; en ek sal die grense van volke verwyder,+ en hulle opgegaarde goedere sal ek gewis plunder,+ en soos ’n magtige sal ek die inwoners neerwerp.+

  • Jesaja 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jy het in jou hart gesê: ‘Na die hemel sal ek opklim.+ Bo die sterre+ van God sal ek my troon verhef,+ en ek sal op die berg van samekoms gaan sit,+ in die mees afgeleë dele van die noorde.+

  • Matteus 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel