Levitikus 26:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En ek sal die land verwoes,+ en julle vyande wat daarin woon, sal eenvoudig in verbasing daaroor staar.+ Jesaja 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Ha, die Assiriër,+ die roede vir my toorn+ en die stok wat in hulle hand is vir my veroordeling! Jesaja 37:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Het jy nie gehoor nie?+ Sedert vervloë tye is dit wat ek sal doen.+Sedert dae van weleer het ek selfs daaraan vorm gegee.+ Nou sal ek dit laat kom.+En jy sal versterkte stede tot puinhope verwoes.+
32 En ek sal die land verwoes,+ en julle vyande wat daarin woon, sal eenvoudig in verbasing daaroor staar.+
26 Het jy nie gehoor nie?+ Sedert vervloë tye is dit wat ek sal doen.+Sedert dae van weleer het ek selfs daaraan vorm gegee.+ Nou sal ek dit laat kom.+En jy sal versterkte stede tot puinhope verwoes.+