Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want Jehovah sal sy volk ter wille van sy groot naam+ nie verstoot nie,+ omdat Jehovah self besluit het om julle sy volk te maak.+

  • Jesaja 43:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Ek—ek is die Een wat jou oortredings+ om my ontwil+ uitwis,+ en aan jou sondes sal ek nie dink nie.+

  • Esegiël 36:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Daarom, sê vir die huis van Israel: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gekom het.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel