27 “RIG ’n baken in die land op.+ Blaas ’n horing onder die nasies. Heilig+ die nasies teen hom. Roep die koninkryke van Aʹrarat,+ Minni en Asʹkenas+ teen hom op. Stel ’n werwingsoffisier teen hom aan. Laat die perde+ soos stekelrige sprinkane opkom.