Psalm 25:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dink tog nie aan die sondes van my jeug en my opstandige dade nie.+Dink aan my ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid,+Ter wille van u goedheid, o Jehovah.+ Psalm 119:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Dink aan die woord aan u kneg,+Waarop u my laat wag het.+ Hebreërs 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want God is nie onregverdig sodat hy julle werk sal vergeet en die liefde wat julle vir sy naam getoon het+ deurdat julle die heiliges gedien het+ en nog dien nie.
7 Dink tog nie aan die sondes van my jeug en my opstandige dade nie.+Dink aan my ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid,+Ter wille van u goedheid, o Jehovah.+
10 Want God is nie onregverdig sodat hy julle werk sal vergeet en die liefde wat julle vir sy naam getoon het+ deurdat julle die heiliges gedien het+ en nog dien nie.