3 Toe het die profeteseuns+ wat in Bet-El was, na Eliʹsa toe uitgekom en vir hom gesê: “Weet jy wel dat Jehovah vandag jou heer as hoof oor jou wegneem?”+ Hierop het hy gesê: “Ook ek weet dit goed.+ BLY stil.”
5 Toe het die profeteseuns wat in Jeʹrigo was, na Eliʹsa toe gekom en vir hom gesê: “Weet jy wel dat Jehovah vandag jou heer as hoof oor jou wegneem?” Hierop het hy gesê: “Ook ek weet dit goed. BLY stil.”+